Jordin Sparks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jordin Sparks
Jordin Sparks in parade.jpg
Geboortenaam Jordin Brianna Sparks
Geboorte 22 Desember 1989
Staten-eiland, New York
Beroep(e) Student
Sanger
Genre(s) Christelik
Gospel
Pop
R&B
Tipe stem Mezzosoprano
Aktiewe jare 2003 - hede
Uitgewer(s) Arista Records (2007-)
Webwerf http://www.jordinsparks.com
Portal.svg Musiekportaal

Jordin Brianna Sparks (gebore 22 Desember, 1989 te Staten-eiland, New York[1]) is 'n Amerikaanse sanger. Sy is as die wenner van die sesde seisoen van die realiteitsreeks American Idol op 24 Mei 2007, rondom 04:00 SAST, aangewys. Op die ouderdom van 17 maak dit haar die jongste wenner van die Idol-titel in die geskiedenis van American Idol. Sy is ook die enigste wenner wat van die Suidweste afkomstig is en nie van die tradisionele Amerikaanse Suide nie.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]