Josia Thugwane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Josia Thugwane (Bethal, 15 April 1971) is 'n Suid-Afrikaanse langafstand-atleet wat in die maraton gespesialiseer het.

Titels[wysig]

  • Olimpiese maraton-kampioen - 1996
  • Suid-Afrikaans maraton-kampioen - 1993, 1996

Persoonlike rekords[wysig]

Afdeling Prestasie Datum Plek
800 m 2.06,23 1985
1000 m 2.43,63 1987
1500 m 4.02,15 21 Maart 1992 Kaapstad
1 Eng. myl 4.30,21 7 Maart 1989 Port Elizabeth
halwe maraton 1:02.08 13 Augustus 1995 Durban
maraton 2:07.28 7 Desember 1997 Fukuoka

Eksterne skakels[wysig]