Josjkar-Ola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Josjkar-Ola
Йошкар-Ола
Yoshkar-Ola, Malaya Kokshaga river.jpg
Vlag van Josjkar-Ola
Vlag
Wapen van Josjkar-Ola
Wapen
Die ligging van Mari El in Rusland
Die ligging van Mari El in Rusland
Ligging van Josjkar-Ola op 'n kaart (Mari El)
Josjkar-Ola
Josjkar-Ola
Die ligging van Josjkar-Ola in Mari El
Koördinate: 56°38′N 47°52′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Mari El
Stigting 1584
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Oleg Woinof
Oppervlak
 - Stad 101 km²  (39 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 248 688
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Vorige name Tsarjowokoksjaisk
Krasnokoksjaisk
Webwerf: http://www.i-ola.ru/

Josjkar-Ola (Russies en Mari: Йошкар-Ола) is die hoofstad van die Republiek van Mari El, ’n federale deelgebied van Rusland. Die rivier Malaja Koksjaga loop deur die stad. Die bevolking in 2010 was 248 688.

Name[wysig]

Josjkar-Ola beteken "Rooi Stad" in die Mari-taal. Dit is die stad se derde naam. Voorheen was dit bekend as Tsarjowokoksjaisk (Царёвококшайск) en van 1919 tot 1927 as Krasnokoksjaisk (Краснококшайск). Dié name is afgelei van die Malaja Koksjaga-rivier.

Eksterne skakels[wysig]