Jozini Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Jozini
Kaart van Suid-Afrika wat Jozini in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Umkhanyakude
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN272
Hoofstad Jozini
Grootste tale Zoeloe, Swazi
Area 3 056.2 km²  
Bevolking 207,250 (2007)

Die Jozini Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.