Juanes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Juanes
Juanes en New Orleans.JPG
Portal.svg Musiekportaal

Juan Vasquez Esteban Aristizabal (Medellín, Antioquia, Colombia, 9 Augustus 1972), beter bekend as Juanes is 'n sanger, liedjieskrywer, regisseur en aktivis. Hy sing Colombiaanse Pop en Rock wat in Spaans versmelt is met verskillende musikale ritmes. Hy is ook 'n uitgesproke aktivis vir maatskaplike en humanitêre kwessies. Sy verhoognaam, Juanes, is sy bynaam uit sy kinderjare, en is 'n samestelling van sy eerste naam en die eerste lettergreep van die tweede. Juanes het 'n deel van sy kinderjare in die munisipaliteit van Carolina del Principe (westelike Colombia) en later in Medellín deurgebring.

Juanes het wêreldwyd meer as miljoen eksemplare van sy vier albums verkoop, en dié was suksesvol op die vyf kontinente. Hy is 'n wydreisende sanger na Spaanssprekende lande, en is die mees erkende kunstenaar in Colombia.

Diskografie[wysig]

Lirieke[wysig]

DVD's[wysig]

Toere[wysig]