Junior Rugbywêreldbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Marian Pîrvu met die trofee nadat Nieu-Seeland die Junior Rugbywêreldbeker in 2009 gewen het.

Die Junior Rugbywêreldbeker is 'n internasionale rugbykompetisie wat deur die IRR vir onder-20 spelers aangebied word. Die eerste toernooi is in Junie 2008 in Wallis aangebied en vervang die vorige onder-19 en onder-21 kompetisies.

Twaalf spanne neem jaarliks aan die kompetisie deel. Aanvanklik neem 16 spanne deel, maar die IRR kondig aan dat daar weens finansiële redes slegs 12 spanne vanaf 2010 en verder sal deelneem.[1]

Die Junior Rugbywêreldbeker is die hoogste vlak van die IRR se onder-20 toernooi. 'n Tweede vlak, die Junior Rugbywêreldbeker Trofee word ook vir minder sterk lande aangebied. Suid-Afrika het tot hede nog nie hieraan deelgeneem nie.

Die Junior Bokke wen die toernooi vir die eerste keer in 2012 nadat hulle die "Baby Blacks" met 22-16 op Nuweland in Suid-Afrika verslaan het. Dit is ook die eerste keer dat Suid-Afrika as gasheer vir hierdie toernooi opgetree het.

Resultate[wysig]

Jaar Gasheer Eindstryd Vir derde plek
Wenner Telling Tweede plek 3de plek Telling 4de plek
2008 Vlag van Wallis Wallis Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 38 – 3 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 43 – 18 Vlag van Wallis Wallis
2009 Vlag van Japan Japan Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 44 – 28 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 32 – 5 Vlag van Australië Australië
2010 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 62 – 17 Vlag van Australië Australië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 27 – 22 Vlag van Engeland Engeland
2011 Vlag van Italië Italië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 33 – 22 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Australië Australië 30 – 17 Vlag van Frankryk Frankryk
2012 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 22 - 16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Wallis Wallis 25 - 17 Vlag van Argentinië Argentinië
2013 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Engeland Engeland 23-15 Vlag van Wallis Wallis Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 41-34 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2014 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2015 Vlag van Italië Italië

Spanne[wysig]

Span Titels Naaswenners Derde plek Vierde plek
Vlag van Nieu-Seeland NZL 4 (2008, 2009, 2010, 2011) 1 (2012) - 1 (2013)
Vlag van Engeland ENG 1 (2013) 3 (2008, 2009, 2011) - 1 (2010)
Vlag van Suid-Afrika RSA 1 (2012) - 4 (2008, 2009, 2010, 2013) -
Vlag van Australië AUS - 1 (2010) 1 (2011) 1 (2009)
Vlag van Wallis WAL - 1 (2013) 1 (2012) 1 (2008)
Vlag van Argentinië ARG - - - 1 (2012)
Vlag van Frankryk FRA - - - 1 (2011)

Deelnemende lande[wysig]

Span Vlag van Wallis
2008
Vlag van Japan
2009
Vlag van Argentinië
2010
Vlag van Italië
2011
Vlag van Suid-Afrika
2012
Vlag van Frankryk
2013
Vlag van Nieu-Seeland
2014
Jare
Vlag van Argentinië Argentinië 8ste 11de 6de 9de 4de 6de k 7
Vlag van Australië Australië 5de 4de 2de 3de 8ste 7de k 7
Vlag van Kanada Kanada 12de 14de - - - - - 2
Vlag van Engeland Engeland 2de 2de 4de 2de 7de 1ste k 7
Vlag van Fidji Fidji 14de 12de 8ste 6de 11de 11de k 7
Vlag van Frankryk Frankryk 6de 5de 5de 4de 6de 5de k 7
Vlag van Republiek van Ierland Ierland 9de 8ste 9de 8ste 5de 8ste k 7
Vlag van Italië Italië 11de 13de - 11de 12de - k 5
Vlag van Japan Japan 15de 15de - - - - - 2
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1ste 1ste 1ste 1ste 2de 4de k 7
Vlag van Samoa Samoa 7de 7de 12de - 10de 9de k 6
Vlag van Skotland Skotland 10tde 9de 10de 10de 9de 10de k 7
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3de 3de 3de 5de 1ste 3de k 7
Vlag van Tonga Tonga 13de 10de 11de 12de - - - 4
Vlag van Verenigde State Verenigde State 16de - - - - 12de - 2
Vlag van Uruguay Uruguay - 16de - - - - - 1
Vlag van Wallis Wallis 4de 6de 7de 7de 3de 2de k 7
Totaal 16 16 12 12 12 12 12
Verklaring
  • 1ste = Kampioen
  • 2de = Tweede plek
  • 3de = Derde plek
  • 4de = Vierde plek
  •     = Gerelegeer na IRR Junior Wêreldrugbytrofee
  • - = Het meegeding in die IRR Junior Wêreldrugbytrofee
  • k = Gekwalifiseer

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. New format for Junior World Championship 2010 op die IRR se webtuiste, besoek op 28 Junie 2012