Jurie van Tonder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jurie van Tonder Sportportaal
Geboortedatum 9 April 1980 (1980-04-09) (34 jaar oud)
Geboorteplek Windhoek, Namibië
Lengte 1.82 m
Gewig 75 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Skrumskakel
Nasionale span(ne) Wedst (pte)
2004-2009 Vlag van Namibië Namibië 17 (15)
korrek op .

Jurie van Tonder (gebore 9 Augustus 1980 in Windhoek) is 'n Namibiese rugbyspeler. Hy speel op die posisie van skrumskakel.[1] Van Tonder het tydens die Rugbywêreldbeker van 2007 vir die Namibiese nasionale rugbyspan uitgedraf.[2]

Verwysings[wysig]