Kaaimanseilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kaïman-eilande)
Spring na: navigasie, soek
Kaaimanseilande
Cayman Islands
(Engels)
Flag of the Cayman Islands.svg Coat of arms of the Cayman Islands.svg
(Vlag van die Kaaimanseilande) (Wapen van die Kaaimanseilande)
Nasionale leuse: He hath founded it upon the seas
Ligging van die Kaaimanseilande
Ligging van die Kaaimanseilande
Kaart van die Kaaimanseilande
Kaart van die Kaaimanseilande
Amptelike tale Engels
Hoofstad Georgetown
Grootste stad Georgetown
Eerste Minister McKeeva Bush
Oppervlakte
 - Totaal
264 vk km
Bevolking
 - Totaal (2006)
 - Bevolkingsdigtheid
60 456
139,5/vk km
Geldeenheid Kaaimanseilande Dollar (CI$) (KYD)
Tydsone UTC: UTC -5
Volkslied God Save the Queen

Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n territoriale gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba. Aangesien daar geen direkte belasting is nie, is baie banke verteenwoordig. Die meeste bewoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes. Die Kaaimanseilande het in 2006 'n bevolking van 60 456 gehad en het 'n oppervlakte van 264 km². Die Kaaimanseilande bestaan uit die Grand Cayman, Cayman Brac en Little Cayman. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.

Distrikte van die Kaaimanseilande
No. Distrikte Oppervlakte
(km²)
Bevolking
1999
Bevolking
2007
Bevolkingsdigtheid
1 Bodden Town 8 5.764 6.918 865
2 Cayman Brac 36 1.822 1.500 42
3 East End 50 1.371 1.552 32
4 George Town 29 20.626 31.785 1096
5 Little Cayman 26 115 200 8
6 North Side 91 1.079 1,258 14
7 West Bay 19 8.243 11.436 602
  Kaaimanseilande 259 39.020 54.649 211


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika