Kaïro Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaïro Internasionale Lughawe
مطار القاهرة الدولي
Cairo Int. Airport - NASA.JPG
IATA: CAIICAO: HECA
CAI is geleë in Egipte
{{{alt}}}
CAI
Ligging van die lughawe in Egipte
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Cairo Airport Company
Bedien Kaïro, Egipte
Spil vir EgyptAir en vele ander
Hoogte bo seevlak 382 vt / 116 m
Koördinate 30°07′19″N 31°24′20″O
Webtuiste www.cairo-airport.com
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
05L/23R 3,300 10,800 Teer
05C/23C 4,000 13,000 Teer
05R/23L 4,000 13,000 Teer
Statistieke (2012)
Passasiers 14,711,500 (2012)
Ekonomiese impak $2.0 miljard[1]
Sosiale impak 211 500[1]
Passasierstatistiek [1]

Die Kaïro Internasionale Lughawe (IATA: CAI, ICAO: HECA) is die tweede grootste lughawe in Afrika na Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe en lê sowat 15 kilometer noordoos van die middestad. Tans is daar sowat 16,15 miljoen passasiers (2010) wat in Kaïro aankom of vertrek.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Kaïro Internasionale Lughawe - Ekonomiese en sosiale impak”. Ecquants. URL besoek op 7 September 2013.