Kaapboekenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapboekenhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Myrsinaceae
Genus: Rapanea
Spesie: R. melanophloeos
Binomiale naam
Rapanea melanophloeos
(L.) Mez
Volgroeide Kaapboekenhout naby Kaapstad.
Kaapboekenhout in die Harold Porter Botaniese Tuine.

Die Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) is 'n middelgroot tot hoë boom wat in kuswoude en bergreekse voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland deur KwaZulu-Natal tot in Limpopo. Die blare is dik en leeragtig. Die hout is vroeër gebruik om viole mee te maak.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kaapboekenhout (kategorie)

Bron[wysig]