Kaapmuiden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapmuiden
Ligging van Kaapmuiden op 'n kaart (Mpumalanga)
Kaapmuiden
Kaapmuiden
Koördinate: 25°26′S 31°41′O Koördinate: 25°26′S 31°41′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Plaaslike Munisipaliteit Nkomazi
Tydsone SAST (UTC+2)

Kaapmuiden is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Malelane en Nelspruit geleë. Die dorp kry sy naam van die samevloeiing van die Kaaprivier by die Krokodilrivier - muiden=mond.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp lê op die hoofspoorlyn tussen Pretoria en Maputo. Hier tak twee spoorlyne af: 'n taklyn na Barberton en 'n taklyn na Soekmekaar. Die Barbertonlyn is in 1896 ingewy.

Distrik[wysig]

Die belangrikste gewasse is suikerriet, subtropiese vrugte en groente.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]