Kaapse Pelsrob

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse Pelsrob
Kaapse pelsrob by Tasmanië se ooskus.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Suborde: Pinnipedia
Familie: Otariidae
Subfamilie: Arctocephalinae
Genus: Arctocephalus
Spesie: A. pusillus
Binomiale naam
Arctocephalus pusillus
(Schreber, 1775)
Verspreiding
Verspreiding
Subspesie
  • A. p. pusillus
  • A. p. doriferus
Kaapse pelsrob onder water.
'n Pelsrob strek homself op 'n rots uit.

Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die Kaapse suid- en weskus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2.5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1.6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode kontroversieel is.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Hofmeyr, G. & Gales, N. (2008). Arctocephalus pusillus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 30 Januarie 2009.