Kaapse Vlakte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Kaapse Vlakte.

Die Kaapse Vlakte verwys na 'n sanderige gebied wat vanaf die Kaapse Skiereiland na die binneland strek en die grootste gedeelte van die landengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek. Dit strek ongeveer tot teen aan Somerset Wes. In betreklike onlangse geologiese tydperke was dié vlakte deur die oseaan bedek. Die N2 nasionale pad gaan deur die Kaapse Vlakte.

Voorstede[wysig]

Voorstede op die Kaapse Vlakte:

Bronne[wysig]