Kaapse dorie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse dorie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Zeiformes
Familie: Zeidae
Genus: Zeus
Spesie: Z. capensis
Binomiale naam
Zeus capensis
Latreille, 1825

Die Kaapse dorie (Zeus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf St. Helenabaai aan die weskus tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Cape dory.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n dowwe kol wat omring is deur verskeie silwer kolle op die lyf net bokant die sylyn.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]