Kaapse flap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse flap
Mannetjie by Debre Berhan, Ethiopië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. capensi
Binomiale naam
Euplectes capensis
(Linnaeus, 1766)
Nie-broeiende mannetjie
Kleintjies

Die Kaapse flap (Euplectes capensis) is 'n voël wat voorkom in die Weskus, suidkus, ooskus tot by KwaZulu-Natal, Lesotho, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, die kus van Mosambiek en sentraal Zimbabwe. Die broeiende mannetjie is swart en geel. Die voël leef in grasagtige gebiede en heideveld. In Engels staan die voël bekend as die Yellow Bishop.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Euplectes capensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.