Kaapse kapokvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse kapokvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Remizidae
Genus: Anthoscopus
Spesie: A. minutus
Binomiale naam
Anthoscopus minutus
(Shaw & Nodder, 1812)

Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8– 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Tit

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthoscopus minutus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.