Kaapse kwarteltjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse kwarteltjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Turnicidae
Genus: Turnix
Spesie: T. hottentottus
Binomiale naam
Turnix hottentottus
Temminck, 1815

Die Kaapse kwarteltjie (Turnix hottentottus) is 'n endemiese, standvoël wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voëltjie is 14-15 cm lank en weeg 40-60 gram en staan in Engels as Hottentottus Buttonquail bekend.

Die voëltjie leef in fynbos en strandveld op plekke wat oorheers word deur Restio-riete.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]