Kaapse suikervoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse suikervoël
Mannetjie in Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Promeropidae
Genus: Promerops
Spesie: P. cafer
Binomiale naam
Promerops cafer
(Linnaeus, 1758)

Die Kaapse suikervoël (Promerops cafer) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en besoek tuine en kusstreke - hoofsaaklik in die somer. Die voël is 28 - 44 cm groot en weeg 25 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Sugarbird.

Wyfie in Suid-Afrika
Mannetjie drink nektar

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Promerops cafer”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.