Kaapse wewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapse wewer
Mannetjie in Johannesburg, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. capensis
Binomiale naam
Ploceus capensis
(Linnaeus, 1766)

Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Weaver.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kaapse wewer (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus capensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.