Kaartspeletjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Kaartspeletjie is enige speletjie wat gespeel word deur die gebruik van speelkaarte.

'n Standaard pak kaarte bestaan uit 'n stel van 52 kaarte. Verskillende tipe kaartspeletjies gebruik 1 of meer pakke kaarte.

Kaartspeltjies word oor die algemeen gespeel vir vermaaklikheidsdoeleindes en sluit in gevalle dobbelary in.

Tipe kaartspeletjies[wysig]

Die bekendste kaartspeletjies sluit in: