Kabinet van Jacob Zuma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kabinet van Suid-Afrika
Flag of South Africa 1928-1994.svg Flag of South Africa.svg
Kabinet-Zuma

Jacob Zuma

President:
Jacob Zuma
Party:
ANC
Periode:
2009 - nou
Republiek van Suid-Afrika - Post-Apartheid

Die kabinet van Jacob Zuma soos saamgestel op 10 Mei 2009.

Departement Minister
President Jacob Zuma
Adjunkpresident van Suid-Afrika Kgalema Motlanthe
Finansies Pravin Gordhan
Binnelandse sake Nkosazana Clarice Dlamini Zuma
Maatskaplike ontwikkeling Edna Molewa
Gesondheid Aaron Motsoaledi
Basiese onderwys Angie Motshekga
Hoër onderwys en opleiding Blade Nzimande
Polisie Nathi Mthethwa
Kooperatiewe regering en tradisionele sake Sicelo Shiceka
Openbare ondernemings Barbara Hogan
Verdediging en militêre veterane Lindiwe Sisulu
Kommunikasie Siphiwe Nyanda
Vervoer S'bu Ndebele
Staatsdiens en administrasie Richard Masenyani Baloyi
Arbeid Membathisi Mphumzi Shepherd Mdladlana
Openbare werke Geoff Doidge
Staatsveiligheid Siyabonga Cyprian Cwele
Korrektiewe dienste Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Behuising Lindiwe Nonceba Sisulu
Justisie en grondwetlike ontwikkeling Jeff Radebe
Kuns en kultuur Lulu Xingwana
Sport en ontspanning Makhenkesi Arnold Stofile
Toerisme Marthinus van Schalkwyk
Handel en nywerheid Rob Davies
Wetenskap en tegnologie Naledi Pandor
Energie Dipuo Peters
Internasionale verhoudings en samewerking Maite Nkoana-Mashabane
Water en omgewingsake Buyelwa Sonjica
Landbou Tina Joemat-Peterson
Presidensie Collins Chabane
Presidensie vir die nasionale beplanningskommisie Trevor Manuel
Plattelandse ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti
Mynbou Susan Shabangu
Menslike nedersettings Tokyo Sexwale
Vroue, jeug en gestremdes Noluthando Mayende-Sibiya

Partye[wysig]

Party Aantal ministers Aantal adjunkministers
African National Congress (ANC) 35 26
Vryheidsfront Plus (VF+) 0 1
Totaal 35 27

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]


vorige:

Kabinet van Kgalema Motlanthe

Kabinet van Jacob Zuma
Coat of Arms of South Africa (1932-2000).svg
Mei 2009 - nou
volgende: