Kader Asmal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kader Asmal
Kader Asmal

Kader Asmal


Minister van Onderwys
Ampstermyn
1999 – 2004
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Sibusiso Bengu
Opgevolg deur Naledi Pandor

Lid van die Parlement
Ampstermyn
1994 – 2008[1]
Ampstermyn
1994 – 2008[1]

Minister van Waterwese en Bosbou
Ampstermyn
1994 – 1999
President Nelson Mandela

Persoonlike besonderhede
Geboorte 8 Oktober 1934
Durban, Natal
Sterfte 22 Junie 2011 (op 76)
Politieke party African National Congress

Kader Asmal (gebore 8 Oktober 1934, oorlede 22 Junie 2011) was 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Asmal was 'n professor in menseregte aan die Universiteit van Wes-Kaapland, voorsitter van die raad van die Universiteit van die Noorde en vise-president van die Afrika Vereniging vir Internasionale Reg ("African Association of International Law"). Hy was 'n ere-lid van die Royal College of Surgeons in Ierland, het 'n doktorsgraad van Queen's Universiteit van Belfast (1996) ontvang en was 'n laureaat van die 2000 Stockholm Water-prys.

Hy is op 22 Junie 2011 aan 'n hartaanval oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, Louise Parkinson en twee seuns.[2]

Verwysings[wysig]

  1. Kader Asmal obituary”. The Guardian: 23 Junie 2011. URL besoek op 18 Junie 2013.
  2. Kader Asmal sterf, Nuus24, 22 Junie 2011.