Kalemie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kalemie
Albertville/Albertstad
Ligging van Kalemie op 'n kaart (Demokratiese Republiek van die Kongo)
Kalemie
Kalemie
Koördinate: 5°56′S 29°12′O
Land Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo
Provinsie Katanga
Bevolking (2012)
 - Stad 146 974

Kalemie (voorheen bekend as Albertville in Frans en Albertstad in Nederlands) is 'n stad in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo.