Kalkfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die artikel handel oor die dorp in Botswana, vir die dorp in die Vrystaat, sien Kalkfonteindam.
Kalkfontein
Tshootsha
Ligging van Kalkfontein op 'n kaart (Botswana)
Kalkfontein
Kalkfontein
Koördinate: 22°7′0″S 20°33′0″O Koördinate: 22°7′0″S 20°33′0″O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Ghanzi
Hoogte 1 207 m (3 960 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 1 397
Tydsone SAST (UTC+2)
Ligging van Kalkfontein.

Kalkfontein is 'n dorp in die weste van Botswana in die Ghanzi-distrik. Die dorp is nou hernoem na Tshootsha, maar Kalkfontein word nog baie gebruik deur Suid-Afrikaners en die meeste mense. Dit is naby die grens met Namibië geleë. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 1 397 mense.[1]

Verwysings[wysig]

Koördinate: 22°7′S 20°33′O