Kalmthout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kalmthout
Achterbroek
Achterbroek
Vlag van Kalmthout
Vlag
Wapen van Kalmthout
Wapen
Ligging van Kalmthout in die provinsie Antwerpen
Ligging van Kalmthout in die provinsie Antwerpen
Koördinate: 51°23′00″N 4°29′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Antwerp.svg Antwerpen
Regering
 - Burgemeester Lucas Jacobs (CD&V)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 59,45 km²  (23 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 17 952
 - Digtheid 302/km² (782,2/myl2)
Poskode 2920
Skakelkode(s) 03
Webwerf: www.kalmthout.be

Kalmthout is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 59 km² en sowat 18 000 inwoners (2011).

Noordelik lê die natuurgebied die Kalmthoutse Heide.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kalmthout (kategorie)