Kameelspoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kameelspoor
Ook: Camel's foot[1]
Monkey bread
S.A. nasionale nommer: 209 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Caesalpinioideae
Tribus: Cercideae
Genus: Piliostigma
Spesie: P. thonningii
Binomiale naam
Piliostigma thonningii
(Schum.) Milne-Redh.

Die Kameelspoor (Piliostigma thonningii) is 'n klein boom met 'n digte, geronde kroon en met swaar, dik houtagtigeg peule. Die boom het skoenlapper-vormige blare wat diep ingekeep is - vandaar die naam. Die peule se inhoud is eetbaar en staan daarom as monkey bread bekend.

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 87. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig]