Kanadese Arktiese Argipel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kanadese Arktiese Argipel
Inheemse naam: Canadian Arctic Archipelago
Kaart wat die Kanadese Arktiese Argipel vertoon
Kaart wat die Kanadese Arktiese Argipel vertoon
Geografie
Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 75°N 90°W
Totale eilande 36 563
Hoofeilande Baffin-eiland, Victoria-eiland, Ellesmere-eiland
Oppervlak 1 424 500 vk km
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebiede Flag of Nunavut.svg Nunavut
Flag of the Northwest Territories.svg Noordwestelike gebiede
Grootste stad Iqaluit (6 184)
Demografie
Bevolking 14 000
Ligging van die Kanadese Arktiese Argipel

Die Kanadese Arktiese Argipel (Engels: Canadian Arctic Archipelago) is die noordelike eilandwêreld van Kanada. Dit is in die Arktiese Oseaan en wes van Groenland geleë. Die argipel het 'n oppervlakte van 1 424 500 km² en maak deel uit van die twee Kanadese gebiede Nunavut en die Noordwestelike gebiede. Dit word beskou as die wêreld se tweede grootste argipel ná die Maleise argipel.

Hoofeilande[wysig]

Name Ligging* Oppervlakte Oppervlakte rang Bevolking
(2001)
Wêreld Kanada
Baffin-eiland NU 507 451 km² 5 1 9 563
Victoria-eiland NT, NU 217 291 km² 9 2 1 707
Ellesmere-eiland NU 196 236 km² 10 3 168
Banks-eiland NT 70 028 km² 24 5 114
Devon-eiland NU 55 247 km² 27 6 0
Axel-Heiberg-eiland NU 43 178 km² 32 7 0
Melville-eiland NT, NU 42 149 km² 33 8 0
Southampton-eiland NU 41 214 km² 34 9 721
Prins van Wallis-eiland NU 33 339 km² 40 10 0
Somerset-eiland NU 24 786 km² 46 12 0
Bathurst-eiland NU 16 042 km² 54 13 0
Prins-Patrick-eiland NT 15 848 km² 55 14 0
Koning-William-eiland NU 13 111 km² 61 15 960
Ellef-Ringnes-eiland NU 11 295 km² 69 16 0
Bylot-eiland NU 11 067 km² 72 17 0

* NT = Noordwestelike gebiede, NU = Nunavut