Kano Motonobu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
"White-robed Kannon, Bodhisattva of Compassion"

Kano Motonobu (狩野 元信 28 Augustus 1476 - 5 November 1559) was 'n Japannese skilder. Hy was 'n lid van die Kano-skool van skilderkuns, wat deur sy vader, Kano Masanobu, gestig is.