Kantabriese See

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart wat die Kantabriese See vertoon.

Die Kantabriese See (Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico) is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë.