Karasberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nam B1 Keetmanshoop Gruenau.jpg
Karasberge van die noorde
Ligging: Karas, Namibië
Hoogte: 2 202 meter
Koördinate: 27°11′S 18°44′O

Die Karasberge (Groot Karasberge en Klein Karasberge) is 'n bergreeks in die suide van Namibië (Karas). Die grootste enkele bergspits is die 2.202m hoë piek Schroffenstein.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Karasberge (kategorie)