Karkams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karkams
Konkaib
Ligging van Karkams op 'n kaart (Noord-Kaap)
Karkams
Karkams
Koördinate: 30°22′0″S 17°53′0″O Koördinate: 30°22′0″S 17°53′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Kamiesberg
Oppervlak
 - Stad 5,04 km²  (1,9 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 1 292
Tydsone SAST (UTC+2)

Karkams is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika langs die N7 nasionale pad. Dit is noord van Garies. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord of uitdrukking wat met water te doen het. Dit is al vertaal as 'vlak water', 'skaars water', of selfs 'springende water' verwysende na die artesiese put in die omgewing.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]