Karl Jenkins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karl Jenkins
Karljenkins.jpg
Geboortenaam Karl William Jenkins
Geboorte 17 Februarie 1944
Penclawdd, Swansea, Wallis
Beroep(e) Komponis
Genre(s) Jazz
Moderne klassiek
Instrument(e) Klavier
Aktiewe jare 1960's - huidig
Webwerf www.karljenkins.com
Portal.svg Musiekportaal

Karl William Jenkins OBE D.Mus.[1] (gebore 17 Februarie 1944) is 'n Walliese musikus en komponis. Jenkins is aangestel as 'n offisier van die Orde van die Britse Ryk in die Nuwejaars-erelys van 2005.

Agtergrond[wysig]

Jenkins is gebore en getoë in die dorpe Penclawdd op die Gower-skiereiland. Sy vader, wat 'n plaaslike onderwyser, orrelis en koorleier was, het hom aanvanklik aan musiek bekend gestel. Jenkins was 'n leerling aan die Gowerton Grammar School in Swansea.

Jenkins het sy musikale loopbaan begin as 'n hoboïs in die Nasionale Jeugorkes van Wallis. Hy het in musiek gaan studeer aan die Cardiff Universiteit en het sy nagraadse studies voortgesit aan die Royal Academy of Music waar hy sy vrou en musikale medewerker, Carol Ballatt, ontmoet het.[2][3][4]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Wikiquote-logo.svg Wikiquote het ’n versameling aanhalings deur of oor Karl Jenkins.