Karoo-supergroep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Karoo Supergroep)
Spring na: navigasie, soek

Die Karoo-supergroep is die grootste van Suid-Afrika se stratigrafiese eenhede. Dit dek ongeveer twee derdes van die huidige landoppervlak van Suid-Afrika, en sluit die sentrale Kaap-provinsie, feitlik die hele Vrystaat, die westelike gedeelte van Natal, groot gedeeltes van die ou Suidoos-Transvaal, Zambië, Zimbabwe en Malawi in.

Die komme waarin dit afgeset is, het gevorm tydens die vorming en opbreek van die oerkontinent Pangea.

Die supergroep se strata, wat hoofsaaklik uit skalie en sandsteen bestaan, verteenwoordig ‘n feitlik aaneenlopende opeenvolging van mariene, glasiale tot terresstriale afsettings vanaf die laat Karboon- tot die vroeë Jura-periode, 'n tydperk van sowat 100 miljoen jaar.

Verwysings[wysig]

1.^ a b c Catuneanu, O; Wopfner, H; Eriksson, P; Cairncross, B; Rubidge, B; Smith, R; Hancox, P (2005). "The Karoo basins of south-central Africa". Journal of African Earth Sciences 43 (1-3): 211. doi:10.1016/j.jafrearsci.2005.07.007.

2.^ Hamilton, G.N.G. and Finlay, J.G. (1928), Outline of Geology for South African Students, Central News Agency Ltd., Johannesburg.

3.^ Adelmann, D. and Kerstin Fiedler, (1996), Sedimentary development of the Upper Ecca and Lower Beaufort Groups (Karoo Supergroup) in the Laingsburg subbasin (SW Karoo Basin, Cape Province/South Africa), Schriftenreihe der Deutschen Geologischen Gesellschaft, 1: 88-89, Bonn.

4.^ Hancox, P. J. and Bruce S. Rubidge (1997), The role of fossils in interpreting the development of the Karoo basin, Palaeontologica Africana, 33: 41-54. Ponomarenko A.G. & Mostovski M.B. 2005. New beetles (Insecta: Coleoptera) from the Late Permian of South Africa. African Invertebrates 46: 253-260. Sukatsheva I.D., Beattie R. & Mostovski M.B. 2007. Permomerope natalensis sp. n. from the Lopingian of South Africa, and a redescription of the type species of Permomerope (Insecta: Trichoptera). African Invertebrates 48 (2): 245-251.