Karoolangstertjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karoolangstertjie
Karoolangstertjie in Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Prinia
Spesie: P. maculosa
Binomiale naam
Prinia maculosa
(Boddaert, 1783)

Die Karoolangstertjie (Prinia maculosa) is 'n endemiese algemene, wydverspreide standvoël in fynbos, ruigtes en hoër Karoostruike. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Prinia.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]