Karoolewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karoolewerik
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Certhilauda
Spesie: C. albescens
Binomiale naam
Certhilauda albescens
(Lafresnaye, 1839)
Sinonieme

Calendulauda albescens

Die Karoolewerik (Calendulauda albescens) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoo- en kusbossieveld. Die voël is 16 - 17 cm groot en weeg 25 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Lark. Die voël het verbaster met die Barlowse lewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]