Kastenoorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kastenoorlog
Deel van Mexikaans-Indiese oorloë
Chan Santa Cruz Maya.svg
Invloedsfeer van die Maya omstreeks 1870.
Datum 18471901 (skermutselings het voortgeduur tot 1933)
Ligging Yucatan, Meksiko
Resultaat 1847–1883
  • Maya oorwinning
  • Mayas bereik 'n onafhanklike staat.

1884–1901

  • Meksikaanse oorwinning
  • Meksiko herwin die Yucatan-skiereiland
Strydende partye
Flag of the Republic of Yucatan.svg Republiek van Yucatán(1847-1848)
Vlag van Meksiko Meksiko (1848-1901)
Cruzoob van Chan Santa Cruz
Aanvoerders
Flag of the Republic of Yucatan.svg Santiago Méndez
Flag of the Republic of Yucatan.svg Miguel Barbachano
Vlag van Meksiko Antonio López de Santa Anna
Vlag van Meksiko Ángel Remigio Rosado (†)
Vlag van Meksiko Ángel Ortiz Monasterio
Vlag van Meksiko Ignacio A. Bravo
Manuel Antonio Ay (†)
Cecilio Chí (†)
Jacinto Pat (†)
José Venancio Pec (†)
Florentino Chan
Román Pec (†)
Sterkte
Flag of the Republic of Yucatan.svg Yucatán:
4 000 soldate en milisie (1847)[1]
11 000 mayas (1847)[1]
(Die meeste Maya is kort ná die begin oorgeloop)[2]
Vlag van Meksiko Meksiko:
4 000 (1848)[3]
3 000 (1900)[4]
9 000-10 000 (1848)[5]
5 000-15 000 (1850)[6]
(waarskynlik 10 000)[6]
2 500-5 000 (1874)[7]
Omstreeks 250 000 mense is tussen 1847 en 1855 gesneuwel, waarvan die meeste wit was. Omstreeks 50 000 mense is tussen 1855 en 1915 gesneuwel, waarvan die meeste Maya was.[8]
In 1850 is as 'n gevolg van die oorlog 80 000 Maya en Ladinos gevlug, waarvan 10 000 tydens die oorlog ná Belize, 10 000 ná Tabasco, Veracruz en Kuba en 'n ​​paar duisend ná Guatemala gevlug is, die res is meestal gesneuwel.[9]
In 1874 het die rebelle 'n bevolking van tussen 12 000 en 16 000 gehad.[7]

Die Kastenoorlog (Spaans: Guerra de Castas) was 'n tydelik suksesvolle, maar uiteindelik mislukte onafhanklikheidsoorlog van die Mayas op die Yucatan-skiereiland tussen 1847 en 1901 aanvanklik teen die Republiek van Yucatán en later teen die Meksikaanse staat.

Invloedsfeer van die Maya omstreeks 1901.

Die oorlog het met 'n opstand van die inheemse Maya-bevolking van Yucatan teen die bevolking van Europese afkoms, Yucatecos genoem, wat die politieke en ekonomiese beheer oor die streek gehou het, begin. 'n Lang oorlog het uitgebreek tussen die Yucateco-kragte in die noord-weste van Yucatan en die onafhanklike Maya-bevolking in die suid-ooste. Die oorlog het amptelik met die verowering van die laaste Maya-stadt Chan Santa Cruz deur Meksikaanse troepe geëindig, alhoewel skermutselings met dorpe en klein nedersettings wat geweier het om Meksikaanse beheer te erken vir meer as 'n dekade voortgesit het.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 (es) Juan Francisco Molina Solís (1921). Historia de Yucatán desde la independencia de España hasta la época actual. Tomo II. México: Talleres gráficos de "La Revista de Yucatán", bl. 221.
  2. (es) Gerardo Villadelángel Viñas & Edgardo Ganado Kim (2008). El libro rojo: Continuación. México: Fondo de Cultura Económica, bl. 200. ISBN 978-9-68168-614-7.
  3. (es) Boletín de la Sociedad Mexicana de Geografía y Estadística, no. 45, 1937, bl. 321.
  4. (es) John Reginald Southworth (1905). Yucatan ilustrado, el estado de Yucatán: Su descripción, gobierno, historia, comercio é industrias. México: Gobierno del Estado de Yucatán, bl. 8.
  5. (es) Boletín de la Escuela de Ciencias Antropológicas de la Universidad de Yucatán. No. 76-78, 1986, Universidad de Yucatán, bl. 17.
  6. 6,0 6,1 (es) Rebolledo, Miguel (1946). Quintana Roo y Belice. México: Editorial Stylo, bl. 49.
  7. 7,0 7,1 (es) Don E. Dumond (2005). El Machete y la Cruz: La Sublevación de Campesinos en Yucatán. México: UNAM, bl. 488. ISBN 978-9-70322-309-1.
  8. (es) De re Militari: muertos en Guerras, Dictaduras y Genocidios. Capítulo VI.
  9. (es) Nelson Reed (2007). La Guerra de castas de Yucatán. México: Ediciones Era, pp. 131. ISBN 978-9-68411-192-9.

Bronne[wysig]

  • (es) Alfonso Villa Rojas: Los elegidos de Dios - etnografía de los mayas de Quintana Roo. Capítulo III: La guerra de castas y el aislamiento de Quintana Roo. Capítulo IV: La pacificaicón de Quintana Roo. México, Instituto Nacional Indigenista, 1987, ISBN 9688220779.
  • (es) Silvia Terán Contreras, Christian Heilskov Rasmussen: Xocén - el pueblo en el centro del mundo, p. 49-62: Guerra de Castas. Ediciones de la Universidad Autónoma de Yucatán, Mérida 2005. ISBN 9706981055.
  • (en) Nelson A. Reed: The Caste War of Yucatán. Stanford University Press, Stanford,Calif., 2001, ISBN 0-8047-4000-3.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-Amerika OlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMayaTlaxcaltekeAsteke
Kolonisasie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864 Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kastenoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929 Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenis Chiapas-konflik (1994) • Dwelm-oorlog in Meksiko (2006–hede)