Katy Perry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Katy Perry
Katy Perry UNICEF 2012.jpg
Geboortenaam Katheryn E. Hudson
Oorsprong Santa Barbara, Kalifornië, VSA
Geboorte 25 Oktober 1984 (1984-10-25) (30 jaar oud)
Beroep(e) Sanger
Genre(s) Pop, synthpop, gospel
Tipe stem Alt
Instrument(e) Stemme, kitaar
Uitgewer(s) Capitol, Columbia
Webwerf katyperry.com
Portal.svg Musiekportaal

Katheryn Elizabeth Hudson (gebore 25 Oktober 1984), beter bekend onder haar verhoognaam Katy Perry, is 'n Amerikaanse sangeres-liedjieskryfster en musikant. Perry het in 2007 roem verwerf met haar internettreffer "Ur So Gay" en het later punte behaal met haar deurbraakenkelsnit "I Kissed A Girl" (2008).

Hudson is in Santa Barbara gebore en is deur Christen-pastoorouers grootgemaak. Sy het grootgeword luisterend alleen na Christelik-evangeliese musiek. Ná haar freshman-jaar van hoërskool het sy begin om 'n musiekloopbaan te volg. Sy het 'n selfgetitelde evangeliealbum in 2001 as Katy Hudson vrygestel. Nadat sy 'n platekontrak met Capitol Music Group in 2007 onderteken het, het sy die verhoognaam Katy Perry aangeneem en het sy haar eerste hoofstroomalbum, One of the boys, vrygestel.

Diskografie[wysig]

  • Katy Hudson (2001)
  • One of the Boys (2008)
  • Teenage Dream (2010)
  • Prism (2013)

Eksterne skakels[wysig]