Kehler FV

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kehler FV
KFV.jpg
Volledige naam Kehler Fußballverein
1907 e. V.
Bynaam
Stigtingsdatum 1907
Tuisveld Kehler Rheinstadion,
Kehl
Kapasiteit 12 500
Kompetisie Oberliga Baden-Württemberg

Kehler FV is ‘n sportklub uit Kehl in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir atletiek en pluimbal.

Die klub is in 1907 gestig as ‘n suiwer sokkerklub, maar gedurende die 1930’s het die klub ‘n sportklub geword met die stigting van die atletiekafdeling.

Die klub se grootste prestasie was om in 1937 een seisoen in die Gauliga op die hoogste vlak mee te ding. Verder was Bodo Bittner, van die klub se bobslee-afdeling, deel van die Duitse viermanspan wat ‘n bronsmedalje by die Olimpiese Winterspele 1976 gewen het.

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 2000-01 (VI) Landesliga S-Baden 1ste
  • 2001-02 (V) Verbandsliga S-Baden 13de
  • 2002-03 (VI) Landesliga S-Baden 1ste
  • 2003-04 (V) Verbandsliga S-Baden 17de
  • 2004-05 (VI) Landesliga S-Baden 3de
  • 2005-06 (VI) Landesliga S-Baden 1ste
  • 2006-07 (V) Verbandsliga S-Baden 5de
  • 2007-08 (V) Verbandsliga S-Baden 2de
  • 2008-09 (V) Oberliga B-W 15de
  • 2009-10 (V) Oberliga B-W

Eksterne skakels[wysig]


Oberliga Baden-Württemberg 2009/10-seisoen

Bahlinger SC| TSG Balingen| SV Bonlanden| TSV Crailsheim| FC Denzlingen| ASV Durlach|
SGV Freiberg| TSG Hoffenheim II| FV Illertissen| Kehler FV| VfL Kirchheim| FC Nöttingen|
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd| SV Spielberg| Stuttgarter Kickers II| FC 08 Villingen|
FC Astoria Walldorf| TSG Weinheim|