Keiserengelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Keiserengelvis
Vis in die Rooisee.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacanthidae
Genus: Pomacanthus
Spesie: P. imperator
Binomiale naam
Pomacanthus imperator
(Bloch, 1787)

Die Keiserengelvis (Pomacanthus imperator) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word 40 cm groot. Die volwassene vis het geel en blou strepe oor die lyf. Die onvolwassenes het het blou en wit strepe op die kop wat uitkring in sirkels na agter. Die volwassenes kom voor in koraalriwwe en die onvolwassenes kom voor in getypoele.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]