Keiweg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Keiweg
Kei Road
Ligging van Keiweg op 'n kaart (Oos-Kaap)
Keiweg
Keiweg
 Keiweg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′S 27°33′O Koördinate: 32°42′S 27°33′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Amahlathi
Oppervlak[1]
 - Dorpie 4,57 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 1 179
 - Digtheid 258/km² (668,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 99.5%
 • Kleurling 0.2%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 96.9%
 • Ander 3.1%
Poskode (straat) 4920
Poskode (posbus) 4920
Skakelkode(s) 043

Keiweg (Engels: Kei Road) is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is naby die N6 nasionale pad op die hoofspoorlyn tussen Oos-Londen en Bloemfontein. Die dorpie het ontstaan tydens die Kaapse grensoorloë as 'n skofpos op die militêre pad vanaf King William's Town tot waar die gevegte ook al plaasgevind het.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Keiweg”. Sensus 2011.