Kendrew

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kendrew
Ligging van Kendrew op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kendrew
Kendrew
Koördinate: 32°31′0″S 24°30′0″O Koördinate: 32°31′0″S 24°30′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Tydsone SAST (UTC+2)

Kendrew is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë op die noordelike oewer van die Sondagsrivier in die Kamdeboo streek, waar dié rivier en die Kamdeboorivier saamvloei. Lusern en vrugte is van die belangrikste gewasse wat hier verbou word. Graaf-Reinet is noord van die dorpie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]