Kentse strandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kentse strandkiewiet
Kentse strandkiewiet naby Cayucos in Kalifornië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. alexandrinus
Binomiale naam
Charadrius alexandrinus
Linnaeus, 1758
Subspesies
  • C. a. alexandrinus
  • C. a. nivosus
  • C. a. tenuirostris

Die Kentse strandkiewiet (Charadrius alexandrinus) is 'n voël wat gewoonlik noord van die ewenaar voorkom. Die voorkoms van die voël in Suider-Afrika is twyfelagtig; slegs een dooie eksemplaar is opgeteken in Noord-Namibië. Latere waarnemings in Mosambiek en Namibië is ongestaaf. Die voël is 15 - 17 cm groot en weeg 32 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Kentish Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius alexandrinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.