Kermit Erasmus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kermit Erasmus
Image of none.svg
Doopnaam: Kermit Romeo Erasmus
Geboorte 8 Julie 1990; Port Elizabeth, Suid-Afrika
Aktief: 2007 -

Kermit Erasmus (gebore 8 Julie 1990 in Port Elizabeth), bynaam "Skermo", is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2009 as voorspeler vir Feyenoord, in die Nederlandse stad Rotterdam.

Hy het sy loopbaan as jongeling begin by Rangers FC en Park United, voordat hy geskuif het na Supersport United, waar hy van 2006 tot 2008 gespeel het. As voorspeler blink hy uit in 2008 tydens die Mercedes-Benz Junior Cup en word aangewys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne, het van hom 'n gunsteling speler gemaak.

Erasmus het op 18-jarige ouderdom 'n kontrak met die Nederlandse sokkerklub Feyenoord geteken.

Loopbaan as sokkerspeler[wysig]

Seisoen Land Klub Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2007/08 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Supersport United Premier Sokkerliga 10 1
2008/09 Vlag van Nederland Nederland Jong Feyenoord Beloften Eredivisie 23 11
Vlag van Nederland Nederland Feyenoord Eredivisie 4 0
Aanvul op 9 Mei 2009 Totaal 37 12

Erelys[wysig]

Eksterne skakels[wysig]