Kernaandrywing

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Kernaandrywing Daedalus

Kernaandrywing verwys na 'n wye verskeidenheid aandrywingsmetodes waarvan die primêre kragbron 'n kernreaksie insluit. Baie militêre duikbote en vliegdekskepe, weens die ruoliepryse en uitlaatgasse, en 'n groeiende getal groot siviele oppervlakskepe, veral ysbrekers, gebruik kernreaktore vir aandrywingsdoeleindes.

[wysig] Sien ook

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale