Keurboomsrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Keurboomsrivier
Keurbooms river, R339.jpg
Oorsprong Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Indiese Oseaan
Gebied waardeur dit vloei Suid-Afrika
Lengte 85 km
Monding-hoogte 0

Die Keurboomsrivier is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring suid van Uniondale in die Langkloof en vloei dan in 'n suid-oostelike rigting. Hierna gaan dit verby De Vlugt en die Prins Alfredpas en bly noord van die R340 pad. Uiteindelik swaai die rivier suid, kruis die N2 nasionale pad en vloei in die Keurboomstrandmeer in, net noord van Plettenbergbaai. Die strandmeer mond uit in die Indiese Oseaan.

Vislewe[wysig]

Die Slank rooivlerkie is endemies in die bergstroom sytakke van dié rivier en die Gouritsrivier.

Bronne[wysig]

Koördinate: 34°01′S 23°25′O .