Kevin Curren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kevin Melvyn Curren (2 Maart 1958, Durban, Suid-Afrika) is 'n voormalige professionele tennisspeler. As gevolg van sy lengte, het hy 'n moeilike, plat dienshou gehad. Curren speel in twee Grand Slam enkels-finale (beide op grasbane, sy voorkeur oppervlak), en wen vier Grand Slam dubbels-titels.