Kiaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kiaat
S.A. nasionale nommer: 236 [1]
Kiaat-sade in herfs.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Dalbergieae
Genus: Pterocarpus
Spesie: P. angolensis
Binomiale naam
Pterocarpus angolensis
DC.
Kiaathout

Die Kiaat (Pterocarpus angolensis) is 'n boom wat aangetref word in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit groei in bosryke grasveld waar daar goed gedreineerde grond is met 'n jaarlikse reënval van 500 mm of meer. Die kenmerkende peule is 9 tot 10 cm in deursnee en die saadkassie is met harde borselhare van tot 1.3 cm bedek. Dit is 'n baie goeie meubelhout. Die taai bloedrooi gom is al in farmaseutiese middels en as kleursel gebruik.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 93. ISBN 978-1-77007-759-1.