Kidd's Beach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kidd's Beach
Ligging van Kidd's Beach op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kidd's Beach
Kidd's Beach
Koördinate: 33°9′0″S 27°41′0″O Koördinate: 33°9′0″S 27°41′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Buffalo City
Oppervlak
 - Stad 2,13 km²  (0,8 vk m)
Hoogte m (0 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Stad 499
 - Digtheid 230/km² (595,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5264
Skakelkode(s) 043

Kidd's Beach is 'n oord aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 30 km suidwes van Oos-Londen. Die dorpie is vernoem na Charles Kidd, die burgemeester van King William's Town in die 1860's. Daardie dae was die oord 'n gewilde vakansie bestemming.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Hoofplek Kidd's Beach tydens 2011-sensus