Kim Gyu-sik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kim Gyu-sik
김규식/金奎植
Kim Gyu-sik

Kim Gyu-sik in 1947


Adjunk-President van die voorlopige Regering van die Republiek van Korea
Ampstermyn
Oktober 1940 – 3 Maart 1947
Opgevolg deur Kim Gu

Persoonlike besonderhede
Geboorte 29 Januarie 1881
Dongrae, Joseon
Sterfte 10 Desember 1950
Manpo, Noord-Korea
Kim Kyu-sik in die 1890's.
Kim Kyu-sik in 1919.

Kim Gyu-sik (Kim Kyu-sik, Koreaans: 김규식, 28 Februarie 1880 - 10 Desember 1950) was 'n Suid-Koreaanse onafhanklikheidsaktivis, politikus en diplomaat. Sy bynaam was Wusa (우사, 尤史)[1], Jukjeok (죽적, 竹笛). Hy was die Minister van Buitelandse Sake (1919), Minister van Onderwys (1920-1921) en die vise-president (1940-1948) van die voorlopige Regering van die Republiek Korea (대한민국 임시정부, 大韓民國臨時政府).

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]