King Fahd II-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koning Fahd Internasionale Stadion
King Fahd International Stadium, Riyadh, Saudi Arabia, April 2014.jpg
Ligging Riaad, Saoedi-Arabië
Koördinate 24°47′17.54″N 46°50′21.25″O Koördinate: 24°47′17.54″N 46°50′21.25″O
Geopen 1987
Eienaar
Tuisveld van Saoedi-Arabië se nasionale sokkerspan (1987-)
Kapasiteit
67 000 [1]

Die Koning Fahd Internasionale Stadion (Arabies: ستاد الملك فهد الدولي) is 'n veeldoelige stadion in Riaad, Saoedi-Arabië. Dit word meestal vir sokkerwedstryde ingespan, maar beskik ook oor 'n atletiekbaan. Die stadion is in 1987 gebou en kan 75 000 mense akkomodeer. Die stadion het die grootste stadiondak ter wêreld.

Verwysings[wysig]